Binne die eerste 15 minute in gesprek met Jo-anne van Niekerk kom ’n mens baie vinnig agter dat dié jong vrou ’n stewige kop op haar skouers het. Op die jeugdige ouderdom van 22 jaar is sy die trotse mede-eienaar van Forever Africa Taxidermy, geleë in die hartjie van die Waterberge.
SINCE ITS LOCAL INTRODUCTION IN 1969, THE HILUX HAS SERVED SOUTH AFRICANS THROUGH THE GOOD TIMES AND THE BAD. INNOVATIONS SUCH AS FOUR-WHEEL DRIVE, INTRODUCED IN 1981 AS THE FIRST FOR A VEHICLE OF ITS SORT IN THE COUNTRY, HAVE MADE THE HILUX SOUTH AFRICA’S FAVOURITE BAKKIE.
Terwyl internasionale kritiek opbou teen Namibië se besluit om 723 wilde diere van kant te maak om wildsvleis vir droogtehulp te voorsien, het die Amerikaans-gebaseerde diereregte-organisasie, Mense ter ondersteuning van die etiese behandeling van diere (Peta), hom ook teen die “wrede voorstel” uitgespreek.
Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging (Napha) het sy oordeel uitgespreek oor ’n plasing op sosiale media waarin ’n Amerikaanse trofeejagter spog oor sy jag van drie jagluiperds in Namibië.