♦ Het jy ‘n passie vir die Natuur?
 
Wil jy die opwinding van die bos persoonlik ervaar – nie voor ‘n TV in die beskaafde omgewing van jou sitkamer nie?
 
Stel jy belang in Natuuropleiding?
 
Wil jy graag as professionele Veldgids opgelei word vir ‘n loopbaan?
 
Dan het jy die regte geleentheid ontdek.
 
Malaria vrye Gevaarlike Dier Areas.
 
Limpopo, Mpumalanga en Gauteng, Suid Afrika.

Limpopo Veldgids Akademie

Malaria vrye Gevaarlike Dier Areas

Limpopo Field Guiding Academy is die leiers in Profesionele Veld Gids en Natuurgids opleiding in Suid Afrika. Ons is toegewyd aan die volhoubare ontwikkeling van eko-toerisme deur middel van gewaarborgde gehalte.

Al ons kursusse vind plaas op Natuurreservate regdeur Limpopo, Mpumalanga en Gauteng, Suid Afrika, met ‘n wye verskeidenheid natuurlike eienskappe – sowel as Gevaarlike Diere.

Loer gerus deur ons webwerf – hoewel kursusse in Engels aangebied word omdat die FGASA (Field Guiding Association of Southern Africa) eksamens in Engels afgelê moet word, is al ons opleiers ten volle tweetalig en onsekerhede van Afrikaanssprekende studente in Afrikaans beantwoord en bespreek word.

Kontak ons om uit te vind hoe om te werk as n veldgids in Suid Afrika!

Kursusse Beskikbaar:

FGASA Vlak 1, 2 en 3

Voëlkursusse
 
Spoorsnykurssese
 
Wapenhantering
 
Gevaarlike Diere opleiding

Kontak

Vir Meer Inligting

Copyright 2024 | All Rights Reserved | Powered by WILD & JAG / GAME & HUNT