Skip to the content
Ek, Riaan Benade nooi jou uit om deel te wees van
WILD&JAG
tydskrif se sukses teen ‘n afslag!!!
Ontvang maandeliks ‘n skakel om aan jou kontakte te stuur vir hulle om teen ‘n afslag in te teken op
WILD&JAG
Vir elke nuwe intekenaar wat inteken met die skakel, ontvang jy ‘n boodskap dat R25 in jou
Wild&Jag
WALLET in betaal is
1 x per maand kan jy ‘n “cash out” doen na jou eie bank rekening
As 16 van jou kontakte ingeteken het, kan jou subskripsie vir
WILD&JAG
tydskrif vir die volgende jaar betaal word
Gebruik fondse in jou
Wild&Jag
WALLET om in te teken op JAG KOMPETISIES aangebied deur
WILD&JAG
en sy adverteerders