As mens na die gerenuk-ooi op die voorblad kyk, sal jy dink dit is nie normaal nie. Dié vreemde boksoort was egter al ’n normale verskynsel in die gebied tussen die Rooi See en die Nylrivier sedert die farao’s se tye 6 000 jaar gelede.
Ná die eerste 12 maande van Covid-19 is ons ook nou gewoond aan die “nuwe normaal”. By WILD & JAG is ons altyd op soek na avontuur, soos ons jagredakteur Stefan Fouché, vir wie dit deesdae normaal is om na leervis en knorhaan te soek. Visvang het egter al gevaarliker as jag geword vir Stefan! Lees meer daaroor.
The Complete Professional Hunter’s Handbook, a new book for aspiring professional hunters and all other hunters, was the brainchild of PH and hunting school director David Sutherland. This 473-page hardcover textbook was co-authored by Pierre van der Walt and Cleve Cheney. The culmination of more than 120 years of conservation, hunting, guiding, shooting and training experiences, it is a must-have for hunters!
To the anti-colour-variant brigade’s utter disgust, the new normal is to be able to hunt black impala. The only new part is the colour, which may be added to the hunter’s bucket list. According to Johan Smit and Brendan Peyper, however, the adventure and gratitude for being able to hunt remain the same.
Another new normal is crossbow hunting. Danie Geel strongly advises first-time bowhunters to start hunting from a ground or pit blind rather than on foot. He prefers hunting on foot, but then he is an experienced bowhunter. We are looking forward to Danie’s regular bowhunting articles in future issues. In his first contribution, Your first bowhunt, he discusses bow set-up, practice, and taking the time to learn the art of shooting with a bow and arrow.
Due to the Covid-19 pandemic, it is now normal to hunt in summer, bringing many challenges, such as non-stop rain. As Cliff Walker found when hunting lion in the Save Conservancy in Zimbabwe, this makes for added adventure. His article “Lion hunt in the rain”  is a must-read.
Wat vir WILD & JAG al geruime tyd normaal is, naamlik ons digitale en sosiale- media-platforms, is nou oral die normaal. Ons WILD & JAG / GAME & HUNT– Facebook-blad en GAME & HUNT Daily-nuusbrief bied tersaaklike bedryfsinligting en die jongste nuusgebeure aan ons intekenare en volgelinge op ’n daaglikse basis. Ons stel daarom met trots die GAME & HUNT Yellow Pages bekend, waar jagplase hul dienste en produkte 12 maande van die jaar, 24 uur per dag kan adverteer en die jagter dit 24/7/365 aanlyn kan sien.
Met die nuwe normaal van aanlyn veilings en veiling-toeps, is al die veilingresultate onmiddellik beskikbaar. Wat wel net in WILD & JAG beskikbaar is, is die ontleding van lewendige en aanlyn wildveilingprysneigings deur dr Flippie Cloete. Volgens hom is daar ’n gees van optimisme en vooruitsig van normaliteit in die bedryf.
Al het Heraclitus gesê “al konstante in die lewe is verandering”, is dit nou maar eindelik net die nuwe normaal.

Wildbedryfgroete
Game industry greetings

Copyright 2021 | All Rights Reserved | Powered by WILD & JAG / GAME & HUNT