Welkom by die derde uitgawe van die jaar! Vandeesmaand bied ons julle ’n lekker verskeidenheid artikels oor jag, wildbestuur, skietkompetisies en toerusting vir jul jag- of kompetisiegewere.
Baie manne kan seker nie wag om die bakkie te pak en koers te kies na hul geliefkoosde jagbestemmings. Om intussen die ergste jaglus te stil, kan julle solank die jagstories in hierdie uitgawe lees. ’n Hele paar jagters het die berge aangedurf op soek na daardie spesiale trofee. Johan Smit van HunTech Pro het een van die uitdagendste jagte ooit gehad toe hy saam met Rudi Rautenbach van El-Roi Safaris die spoor van die groot koedoebulle in die ruwe Soutpansberg gaan vat het. Dit was ’n rugsakjag en hy moes al sy kamp-, jag- en kameratoerusting berge en klowe op en af dra. Die beloning vir al die bloed, sweet en trane was ’n manjifieke 60″-koedoebul. Deel in die avontuur.
LD Jennings het ook die berge ingevaar, dié keer die asemrowende Biggarsberg in die Dundee-omgewing van KwaZulu-Natal (KZN). Rooiribbokjag is vir hom ’n passie en hoewel hy al ’n paar geskiet het, is hy jare reeds op soek na ’n 8″-ram. Sy droom is verwesenlik toe ’n ram met horings van meer as 8″ voor sy Remington Model 700 in .30-06 Springfield geval het – ’n ou strydros vol littekens en ’n gebreekte horingpunt.
Dempsey Bayly also headed to KZN to hunt a bushpig boar in the mountains near Greytown. He hunted from a blind at night and the bait site was on top of a mountain, surrounded by indigenous bush. He took a very unusual specimen – a massive boar with huge facial warts and a white coat. His special trophy was prepped for a full mount, which now takes pride of place in his trophy room.
Darrell Sterling has always admired the jet-black sable antelope with its long, sweeping horns – one of Africa’s most majestic antelope. Like LD Jennings, he also realised a lifelong dream when taking a magnificent old sable bull with Monkane Safaris.
The term “plains game” is so commonly used, but there is much to learn about it. In a very insightful article, Cleve Cheney provides detailed information on this topic. He explains that plains game hunting offers an amazing variety of hunting adventures as there are never-ending possibilities. No wonder then that it is often referred to as “the gateway drug to the addiction of African hunting”.
Johan Wilsenach bespreek verdere loopbaanmoontlikhede in die wild- en jagbedryf en Brandon van Zyl verduidelik hoe om endoparasiete by wild hok te slaan.
On the competition front, Benjamin Richardson reports on the National Rifle League 2021 Season Championship Match.
Dis dan al vir vandeesmaand. Tot volgende keer, mooi loop!

Wildbedryfgroete
Game industry greetings

Copyright 2022 | All Rights Reserved | Powered by WILD & JAG / GAME & HUNT